Meer as net trekkers: Valtrac bring uithaler-tegnologie na landerye
Valtrac is ’n trotse verskaffer van Pöttinger produkte. Valtrac is alombekend vir hul groot verskeidenheid trekkerreekse wat iets vir elke boer bevat, maar saam met die reekse voorsien hulle ook…
