Waar Valtra werk, oes jy sukses
Ses vlytige Valtras sleep, ploeg, plant, oes en hys dat die stof staan by N&M Boerdery. Dit is hoe meganisasie bydra tot Nico en Mariana Hendriks se boerdery naby Ellisras…