Articles

Platsny: Wen alkante toe met Honeybee en Valtra

’n Valtra TwinTrac-trekker werk ewe goed vorentoe en agtertoe. Sy luggeveerde sitplek swaai bloot om en daar gaan jy. Hier pak die Honey Bee-platsnyer sy windry in die middel af, maar as daar te veel materiaal is om losweg onder die trekker se pens deur te beweeg, kan jy hom vanuit die trekkerkajuit verstel om aan die linker- of regterkant uit te pak.

Lees meer: Platsny: Wen alkante toe met Honeybee en Valtra

Só moet ’n mens mos sny!

“I think I can safely say there is not a better mower.” Hamish Muir behoort te weet waarvan hy praat, want hy doen al vier jaar lank kontraksnywerk met Pöttinger se Novadisc-snyers in die Estcourt/Winterton-omgewing. Die toerusting word deur Valtrac in Suid-Afrika versprei. Hamish beskryf die Novadisc 265 waarmee hy nou sny as briljant. “Dit is goeie tegnologie wat goed werk.”

Lees meer: Só moet ’n mens mos sny!

Spuit sonder sukkel onkruid dood

“Die onkruid is dood en dit is tog wat ek wil hê,” sê Roelf du Plessis van Witwalboerdery naby Vredefort. “Daarby het my Ranger die afgelope seisoen so 3 000 hektaar gespuit en ek het nie ’n dooie sent aan onderhoud spandeer nie.”

Read more: Spuit sonder sukkel onkruid dood

Boere bekyk skittertegnologie by Nampo

‘n Allemintige skare van 72 376 besoekers het vanjaar GraanSA se NAMPO-Oesdag bygewoon om die produkte van meer as 600 uitstallers te bekyk. Daar het in die vier dae 340 vliegtuie en 59 helikopters langs die skouterrein geland.

Read more: Boere bekyk skittertegnologie by Nampo

Val Boeredag al hoe gewilder

Val Boeredag is besig om al gewilder te raak onder boere en landboumaatskappye wat die geleentheid gebruik om hulle toerusting op 'n plaas te demonstreer. Boere kan werklik na hartelus kyk en vergelyk.

Lig en skuif maklik met MX

Dit is nou makliker as ooit om bale, sake, grond, mis, palette of enige iets anders op die plaas op te lig en te skuif...en dit met jou bestaande trekker.

Plant met Semeato en oes wins

Die verskil tussen sukses en mislukking van gewasse begin met die plantproses. Insetkoste is hoog, daarom plant die wyse boer so dat hy die maksimum sukses behaal.

Suksesvolle boeredag by Lichtenburg

MPO Noordwes en Addcon het ʼn suksesvolle boeredag met die tema Praktiese kuilvoer op mnr Sakkie Roode se plaas Doornhoek in die Lichtenburg-omgewing aangebied.

Pierobon plant enige iets in enige grond

Daar is heelwat geenbewerkingsplanters op die mark, daar is ’n groot verskeidenheid koringplanters en daar is planters wat in turfgrond kan plant, maar om dit alles in een kombinasie te kry, was die groot uitdaging vir die boere van Settlers in Limpopo.

Troef hoë insetkoste: Valtrac ontsluit ’n kosbare voerbron

Die beste nuus is dat Valtrac, die boer se toptegnologiemaatskappy, kuilvoermaak nou nog makliker en bekostigbaarder maak met die beste kuilvoertoerusting wat die wêreld kan bied.

Subcategories