Kuhn Stronger HD (Pro-agri)

Die belangrikste twee vereistes waaraan ’n plaaswerktuig moet voldoen, is: • Dit moet doeltreffend kan werk en aanhou werk. • Dit moet rotsvas gerugsteun word deur ’n betroubare, kundige verskaffer wat die werktuig aan die werk hou sodat die boer kan boer. Kuhn se Stronger 4000-spuit is so ’n werktuig en die verskaffers daarvan, Valtrac, …

Kuhn Stronger HD (Pro-agri) Read More »